Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485306498 | Published: September 1, 2016 |

Padda en die vreemdeling

Padda en die vreemdeling

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Rot, 'n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies - Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af, want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om vir Rot beter te leer ken. En wat 'n verrassing! Rot kan lees en skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig. Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om eendag terug te kom om 'n brug oor die rivier te bou ...

Padda en die vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n waardevolle lewensles.

Author Max Velthuijs

View full details