Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485306504 | Published: September 1, 2016 |

Padda is verlief

Padda is verlief

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Padda voel vreemd. Hy het 'n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit ... Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat 'n groen padda en 'n wit eend mekaar kan liefhê.
Maar Padda bewys aan sy maats dat liefde geen grense het nie.

Padda is verlief is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, met 'n belangrike lewensles vir kinders so jonk as 3.

Author Max Velthuijs

View full details