1
/
of
1
ISBN: 9781485306689 | Published: August 21, 2018 |
Nagreisiger
Nagreisiger
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leon van Nierop
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Ligte spanningsverhaal met 'n tikkie liefde.
Nerien-hulle se huishulp vertel haar van kinderdae af van die nagreisiger. Sy kry dikwels nagmerries oor hom - 'n man wat haar in die donker agtervolg of langs die pad staan en duimgooi. Sy kan nooit sy gesig uitmaak nie. Op 'n dag besef Nerien dat die nagreisiger mens se gewete is - en dis onmoontlik om dit te ontvlug. Waarheen ook al jy gaan - jou gewete reis saam …
Author Leon van Nierop
Share
