1
/
of
1
ISBN: 9781485306818 | Published: March 1, 2017 |
Die Storie van die Ontdekkingsreise
Die Storie van die Ontdekkingsreise
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Anna Claybourne
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vanaf die vroegste tye verken mense al die aardbol op soek na nuwe plekke om te bewoon, verleidelike skatte, asemrowende vergesigte of die roemryke voorreg om die éérste mens op 'n hoë bergpiek te wees.
Hierdie boek vertel die verhale van onverskrokke ontdekkingsreisigers wat dit tot by die ysige pole gewaag het, bloedig warm woestyne oorgesteek het, riviere vol krokodille trotseer of vir die eerste keer reg rondom die aarde geseil het.
Author Anna Claybourne
Share
