ISBN: 9781485306832 | Published: June 1, 2017 |
Die voëlverskrikkertroue
Die voëlverskrikkertroue
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan
het reg langs mekaar in die weiland gestaan.
Hul was lief vir mekaar en wou graag trou,
maar hy moes haar eers red van 'n ander ou!
Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland '¦ Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie 'n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red?
Author Julia Donaldson
Illustrator Axel Scheffler
Share
