Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485306849 | Published: July 1, 2017 |

Zok en die vlieënde dokters

Zok en die vlieënde dokters

Illustrator:Axel Scheffler
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ontmoet die vlieënde dokters wat kwale reg kan maak:
'n ridder en 'n prinses
en Zok - die dapper draak.

Prinses Mynie se oom sluit haar in 'n toring toe omdat hy nie dink prinsesse kan dokters wees nie - tot hy die dag self siek word! Die arme koning se gesig word oranje van 'n seldsame siekte - sal die drietal dokters hom te hulp snel?

Author Julia Donaldson

Illustrator Axel Scheffler

View full details