Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485306856 | Published: September 22, 2017 | Paperback

Die alchemis

Die alchemis

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“Om dit waarvoor jy bestem is te verwesenlik, is 'n mens se enigste verpligting.”
Uit Die alchemis

Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor 'n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na 'n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy 'n sigeunerin, 'n man wat homself 'n koning noem, en 'n alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as 'n reis op soek na wêreldse goed, verander in 'n ontdekking van die skat binne-in 'n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis 'n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.
“Hierdie roman se boeiende verhaal en die stralende elegansie waarmee dit vertel word, is gefundeer in die ewige wysheid oor hoe om jou hart te volg.”
Booklist

Author Paulo Coelho

View full details