Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485306887 | Published: November 1, 2016 |

Syferfontein

Syferfontein

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dekades lank het Peet van Jaarsveld sy bokplaas Syferfontein in die Karoo met 'n ysterhand bestuur. Ná die afsterwe van sy eggenoot leef hy in toenemende isolasie van sy kinders en die gemeenskap en probeer homself probeer oortuig dat sy dade en ongenaakbare houding teenoor ander verantwoord is. Tydens Geloftenaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas.


'Peet van Jaarsveld is seker die aanstootlikste hoofkarakter in die Afrikaanse letterkunde. Sy selfvernietigende arrogansie is 'n ysingwekkende leeservaring.' Daniel Hugo

Author Cas Wepener

View full details