1
/
of
1
ISBN: 9781485306924 | Published: December 1, 2014 | Paperback
Asterix in Helvesië 16
Asterix in Helvesië 16
Author:René Goscinny
Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Quaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig. Sinusitus roep Kasterolix se hulp in en Asterix en Obelix moet na Helvesië reis om 'n skaars blom te gaan pluk wat Sinusitus se lewe sal red. Bankkluise, koekkoekuurglase, 'n gejodel en gate in die kaas sorg dat Asterix en Obelix die kultuur in Helvesië ten volle beleef.
Share
