Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485306931 | Published: June 30, 2018 | Paperback

Asterix en Caesar se Lourierkrans 18

Asterix en Caesar se Lourierkrans 18

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op 'n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan 'n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met 'n vinkelkrans te ruil?

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details