ISBN: 9781485307044 | Published: November 15, 2018 | Paperback
Die eindelose storie
Die eindelose storie
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Bastian Balthasar Bux ontdek in 'n boekwinkel 'n geheimsinnige boek: Die eindelose storie. Opgewonde neem hy dit saam en word ingetrek in die wilde avonture van die helde Atréju en sy gevaarlike opdrag: om die ryk van Fantasieë en sy heerser die kinderlike keiserin te red. Wanneer Bastian besef dat hierdie fantasiewêreld in groot gevaar verkeer, ontdek hy dat hy die aangewese persoon is om dit te red. Kan Bastian die grens tussen realiteit en sy verbeelding oorkom om Fantasieë te red? En hoe verlaat mens 'n ryk wat geen grense het nie?
Author Michael Ende
Illustrator Roswitha Quadflieg
Share
