1
/
of
1
ISBN: 9781485307075 | Published: July 12, 2018 |
Oupa ontsnap
Oupa ontsnap
Author:David Walliams
Illustrator:Tony Ross
Illustrator:Quentin Blake
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Baie jare gelede was Oupa 'n bobaasvlieënier in die Tweede Wêreldoorlog. Maar sedertdien is hy na die ouetehuis Twilight Towers toe gestuur waar die onheilspellende matrone Swine die septer swaai. Oupa en sy kleinseun, Jack, moet 'n waaghalsige plan beraam om te ontsnap. Min weet hulle dat die bose matrone hulle fyn dophou …
“Ek is absoluut mal oor David Walliams se boeke.
Hulle gaan klassieke werke word.”
Sue Townsend, Guardian
“Uiteindelik 'n waardige opvolger vir Dahl.”
Telegraph
Share
