Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307082 | Published: November 11, 2017 | Paperback

Hoe om jou draak te tem 10 - Hoe om 'n draak se juweel te steel

Hoe om jou draak te tem 10 - Hoe om 'n draak se juweel te steel

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was 'n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het.
Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom - sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?

View full details