1
/
of
1
ISBN: 9781485307105 | Published: March 2, 2018 |
Hoe om jou draak te tem 12- Hoe om 'n draak se troon te tem
Hoe om jou draak te tem 12- Hoe om 'n draak se troon te tem
Author:Cressida Cowell
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar dié reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!
Wie gaan as koning van die Wilderweste gekroon word … Harwarrus of Alvin die Verraderlike? Kan Harwarrus die draak Verwoed ompraat en die rebellie stopsit … of is dit die EINDE van die drake?
Author Cressida Cowell
Share
