1
/
of
1
ISBN: 9781485307198 | Published: February 1, 2016 |
Clemens die Kat
Clemens die Kat
Author:Max Bolliger
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ons wil almal graag gewild wees. Maar Clemens die kat wil regtig hê ALMAL moet van hom hou en daarom is dit vir die ander diere op die werf kinderspeletjies om hom met flikflooiery en komplimente 'n gat in die kop te praat. Clemens doen alles om hulle guns te wen... Maar teen watter prys?
Author Max Bolliger
Share
