ISBN: 9781485307211 | Published: December 1, 2016 |
Baas baba
Baas baba
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa word onmiddellik op 'n vier-en-twintig-uur-werkprogram geplaas. Vergadering ná vergadering word belê - party in die middel van die nag. Baas Baba is veeleisend en puntenerig en niemand waag dit om hom teë te gaan nie. Tot op 'n dag. Hy roep 'n vergadering uit, maar sy personeel reageer nie. Hy bespied sy omgewing, staar na sy werkers en frons. Kan dit wees? Dis tyd om iets heeltemal anders te probeer ...
Baas Baba is 'n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees!
Author Marla Frazee
Illustrator Marla Frazee
Share
