ISBN: 9781485307303 | Published: February 13, 2018 | Paperback
Gelofteland
Gelofteland
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
BOEK 3
Rudolf Dreyer en sy gesin steier nog onder die geweld van Moordkoppie. Buks is vermoor. Oupa Helgaardt Dreyer is vermoor. Terwyl hulle probeer herstel van die smart, gaan die laer gebuk onder ander moeilikhede: masels en 'n verwoestende haelstorm. Dit voel vir Rudolf asof die Nuwe Land sy rug op hulle gekeer het. En hy wankel in sy geloof. 'n Hewige konfrontasie met die Zoeloes volg waarin in elke man, vrou, bejaarde en jong kind moet veg. Die Zoeloes word net-net afgeweer, maar dit berei die weg vir die volgende en grootste geveg nog ooit: Die geveg by Bloedrivier.
Author F.A. Venter
Share
