1
/
of
1
ISBN: 9781485307365 | Published: December 1, 2016 |
Buitenste Ruimte Plakkerboek
Buitenste Ruimte Plakkerboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Paul Nicholls
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n fantastiese Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op 'n pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens.
Author Paul Nicholls
Share
