1
/
of
1
ISBN: 9781485307402 | Published: October 20, 2017 |
Bybel speurder
Bybel speurder
Author:Peter Martin
Regular price
R 150
Regular price
Sale price
R 150
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë?
Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.
Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en leer meer van die Bybel.
Author Peter Martin
Share
