Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307501 | Published: July 1, 2017 |

Die Bergengel

Die Bergengel

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In Gabriëllië het nege jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van 'n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie. Eron Verberger, seun van die klokmakersegpaar Gibor en Alida Verberger, word egter gedwing om met nuwe oë na fantasie én werklikheid te kyk wanneer hy saam met sy pa op 'n lewensveranderende avontuur vertrek. Wie is die misterieuse Reënboogmaker met wie hulle pad elke nou en dan kruis? Is die brande wat deur die land trek werklik net vure van vernuwende 'skoonbrand', soos die Regiohoofde beweer, of is dit die gevreesde Vuurstorms waarvan die geskiedenis vertel?


'n Mistieke en allegoriese fantasieverhaal van grootword en groei wat tot volwasse sowel as jong volwasse lesers sal spreek.

View full details