Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307587 | Published: December 6, 2017 | Hardcover

Kyk hoe mooi is Panama

Kyk hoe mooi is Panama

Author:Janosch
Regular price R 110
Regular price R 310 Sale price R 110
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Al die Tier-en-Beer-verhale in een bundel.

Tiertjie en Beertjie is beste vriende. Hulle beleef allerhande wonderlike avonture saam. En hulle is vir niks bang nie, want saam is hulle sterker as enigiets op aarde. “As mens 'n vriend het, hoef mens vir niks op aarde bang te wees nie!”
Beer en Tier woon gelukkig en tevrede in 'n snoesige, klein huisie aan die rivier. Maar wanneer daar eendag 'n krat uit die rivier spoel, met PANAMA op geskryf, gaan die twee op reis na die land van hul drome. Saam pak hulle allerhande avonture aan: hulle gaan op 'n skattejag, vind die posdiens uit, hou groot partytjies en arme Tier beland selfs in die dierehospitaal. Hierdie bundel bevat ses van die welbekende Duitse skrywer se tydlose Ben en Tiertjie-stories.

Author Janosch

View full details