Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307594 | Published: December 20, 2017 | Hardcover

Ben

Ben

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Anette Swoboda
Regular price R 80
Regular price R 250 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Ben is 'n Indiaan, skatsoeker en kaskarbestuurder. Ben is sommer enigiets wat hy wil wees. En sy troeteldierskilpad gaan oral saam. Of hulle nou as dapper Indiane (skelmpies) Ben se ouboet se boomhuis gaan verken, of in die spruitjie gaan toets of Meneer Skillie nie dalk vinniger in die water is as op land nie ... Enige uitstappie is pret, en 'n wêreld van avonture wag op hulle. Die stories is vanuit die seuntjie se perspektief vertel en is hartlik en snaaks.

Author Oliver Scherz

Illustrator Anette Swoboda

View full details