Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307648 | Published: January 18, 2018 |

Vandag is ek 'n windlawaai

Vandag is ek 'n windlawaai

Illustrator:Piet Grobler
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In 1838 het die komponis Robert Schumann 'n klavierwerk van 13 nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy later aparte titels gegee het nadat sy vrou, Clara, vir hom gese het dat hy self soms soos 'n kind is. Hierdie musiekstukke is dan ook oor die gebeurlikhede en daaglikse ervaringe van 'n kind en ook sy verhouding met sy ouers. Philip de Vos is deur beide Robert Schumann se musiek en die titels geinspireer om versies van sy eie te maak.

Author Philip de Vos

Illustrator Piet Grobler

View full details