Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307730 | Published: August 24, 2018 |

Momo

Momo

Illustrator:Dieter Braun
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poësie oor die towerkrag van tyd.
Momo, 'n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van 'n groot stad in die ruïne van 'n amfiteater. Sy besit niks buiten dit wat sy vind of wat sy van ander ontvang nie, maar sy het 'n buitengewone gawe: Sy luister werklik na ander en gee vir hulle tyd. Een dag ruk die gruwelike grys menere met hulle loodgrys aktetasse en sigare in die groot stad op en begin om die kosbare tyd van die mense te steel. Momo is die enigste een wat die donker mag van die tyddiewe kan beteuel.

Author Michael Ende

Illustrator Dieter Braun

View full details