Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307747 | Published: July 24, 2018 |

Wanneer is eendag?

Wanneer is eendag?

Illustrator:Marleen Visser
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Abella is 'n klein feetjie en haar hare is rooi en deurmekaar. Haar klere bly vuil, want sy speel so lekker saam met haar maatjies tussen die fynbos. Sy wil baie graag so mooi soos die ouer feetjies lyk en ook soos hulle teen die maan se strale afgly, maar hoe lank moet 'n feetjie wag voor dit kan gebeur?
Wanneer is eendag? is 'n feetjieboek vir voorlees of vir kinders wat pas begin lees het.

Author Elsa Winckler

Illustrator Marleen Visser

View full details