1
/
of
1
ISBN: 9781485307792 | Published: December 20, 2017 | Hardcover
Die besoeker
Die besoeker
Author:Antje Damm
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kinders vanaf 3-8 jaar oud
Elise is eensaam, en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar huis en praat met niemand nie. Maar op ’n dag gebeur iets ongewoons. ’n Blou papiervliegtuig vlieg by haar venster in. En kort daarna is daar ’n klop aan haar deur. Eers wil sy nie oopmaak nie. Maar dan doen sy dit tog. En die onverwagse kuiergas verander haar lewe heeltemal. Dit het uiteindelik weer KLEUR!
Author Antje Damm
Share
