Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307846 | Published: April 1, 2017 |

Protea se Plakpoppies, Plakfeetjies

Protea se Plakpoppies, Plakfeetjies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Ontmoet vir Maja, Rosie en Ster, drie deftige feetjies in 'n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang.

Besoek die plakkerbladsye agterin die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Met meer as 400 plakkers, sorg dié boek vir ure se feetjie-feestelikheid!

View full details