Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307860 | Published: July 1, 2017 |

Kewerkoningin

Kewerkoningin

Author:MG Leonard
Regular price R 70
Regular price R 290 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het 'n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit 'n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, 'n stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en 'n weermag van bose lieweheersbesies. Darkus, Virginia en Bertold is vasbeslote om 'n stokkie voor haar planne te steek, maar Darkus se pa het hom verbied om verder ondersoek in te stel, die gruwelike skelms, Humphrey en Pickering is weer uit die tronk en die kewers van Kewerberg se lewens word ernstig bedreig.

Hierdie is die tweede boek van die kewertrilogie van die jong skrywer M.G. Leonard.

Author MG Leonard

View full details