Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307877 | Published: January 11, 2017 |

Weerlose weerstand

Weerlose weerstand

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 90
Regular price R 300 Sale price R 90
Sale Out of print
VAT included.

In Oktober 2015 het die Algemene Sinode van die NG Kerk 'n merkwaardige besluit oor selfdegeslagverhoudings geneem. Die besluit het erkenning gegee aan sulke verhoudings en dit vir predikante moontlik gemaak om gay en lesbiese persone in die eg te verbind.

View full details