ISBN: 9781485307938 | Published: July 1, 2017 |
Die Stormwalvis
Die Stormwalvis
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Noi woon by die see, saam met sy pa en ses katte. Hy is eensaam omdat sy pa as visserman baie hard werk en heeldag weg is. Eendag spoel daar 'n klein walvis op die strand uit. Noi sorg vir hierdie walvis en 'n vriendskap ontwikkel wat hulle al twee se lewens verander.
OOR DIE OUTEUR
Benji Davies is 'n illustreerder, skrywer en animasieregisseur. The Storm whale is sy debuut kinderboek en het die Oscar's se eerste boekprys in 2014 gewen en was op die kortlys van die Booktrust se toekennings vir beste boek. Sy tweede boek, Grandad's island het die prys AOI Wêreld Illustrasietoekennings in 2015, kategorie kinderboeke gewen en het de prys beste kinderboek van die jaar by die Sainsbury se Kinderboektoekennings in 2015 gewen. Hy het animasie studeer en werk aan 'n reeks projekte; van kinderboeke tot geanimeerde kortfilms, musiekvideo's en advertensies.
Author Benji Davies
Share
