Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485307945 | Published: October 19, 2017 | Hardcover

Botanicum

Botanicum

Illustrator:Katie Scott
Regular price R 450
Regular price R 0 Sale price R 450
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Botanicum is 'n pragtige volkleur boek wat 'n hele klomp raaisels om plante onthul. Hoe het die eerste plante gelyk? Wanneer het die eerste woude gevorm? Wanneer het plante begin blomme dra? Watter plante is die grootste, kleinste, vreemdste, seldsaamste, lelikste en stinkste op aarde? In Botanicum kan jy die mees eksotiese en veemdste plante bymekaar sien. Leer hoe plante al miljoene jare langer as ons bestaan en fassinerede dinge soos hoekom party plante groen is en ander nie en hoe party plante in water leef en ander in die lug hang sonder enige kontak met die grond. Kom ontdek binne Botanicum die wonderlike planteryk in sy kleurryke, verrassende glorie.

Author Kathy Willis

Author Welkom by die museum

Illustrator Katie Scott

View full details