Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308010 | Published: July 1, 2017 |

Oupa se eiland

Oupa se eiland

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Simon kuier graag by sy oupa vir wie hy baie lief is. Eendag toe hy daar kuier, wys Oupa vir hom 'n swaar deur op die solder wat, sodra jy daardeur stap, op die dek van 'n groot skip beland. Oupa en Simon seil saam na 'n wonderlike eiland waar hulle allerhande mooi dinge ontdek en 'n huisie bou. Toe hulle moet terugkeer, besluit Oupa egter om te bly.
Hierdie boek vertel 'n mooi, maar hartseer storie op 'n avontuurlustige manier oor hoe kinders 'n geliefde grootouer groet, hetsy dit vir altyd is of tydelik.

Author Benji Davies

View full details