1
/
of
1
ISBN: 9781485308034 | Published: May 7, 2018 | Paperback
Die keer toe ek my naam vergeet het
Die keer toe ek my naam vergeet het
Author:F.A. Venter
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die eerste uitgawe van Die keer toe ek my naam vergeet het verskyn in 1995, vyf jaar nadat die skrywer F.A. Venter 'n beroerte gekry het. In hierdie outobiografiese vertelling dokumenteer hy die pynlike en stadige proses van herstel: hy moet weer leer loop, leer praat, leer skryf. Dit is verder 'n verhaal oor die verhouding tussen Venter en sy geliefde vrou, Stella.
Author F.A. Venter
Share
