Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308065 | Published: May 11, 2018 |

Kat se blad

Kat se blad

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

'n Versameling stuitige strokies deur Philip de Vos en Piet Grobler wat die wildste, stoutste verwagtinge oortref. Dit het oorspronklik telkens op De Kat se agterblad verskyn.

OOR DIE OUTEUR
Philip de Vos is 'n bekroonde skrywer, fotograaf en versiemaker van formaat en is in 2015 beloon met 'n KykNET Fiësta Lewensbydrae vir Musiek, Woord- en Visuele kuns in Suid-Afrika. As kind wou hy dolgraag sirkusnar word - en vandag laat hy met die humor in sy werk 'n ieder en 'n elk glimlag. Hy is baie lief vir diere en goggas, en het nog nooit eens 'n mier met opset doodgetrap nie.

Author Philip de Vos

View full details