Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308102 | Published: August 26, 2024 | Hardcover

Word Wakker, Walter

Word Wakker, Walter

Regular price R 70
Regular price R 200 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Walter raak op die vreemdste plekke aan die slaap; in die middel van 'n hewige storm, in die swembad, selfs op sy eie verjaarsdagpartytjie. Sy bekommerde ouers sleep hom na allerhande dokters toe en probeer alles om hom wakker te maak - van gruwelike spinnekoppe en 'n groot blaasorkes van 65 musikante. Maar niks of niemand kan hom wakker maak nie. Dan gebeur daar egter iets verrassends.

'n Prettige prenteboek oor slaap met groot illustrasies en treffende moderne ontwerp deur Pieter Gaudesaboos.

View full details