Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308133 | Published: May 11, 2018 |

Paddington 2

Paddington 2

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin)
Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n groot verrassing.
Op ’n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?
Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie ’n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!
Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wêreld al vir meer as vyf dekades.

Author Michael Bond

View full details