1
/
of
1
ISBN: 9781485308140 | Published: February 18, 2019 | Hardcover
Tydlyn
Tydlyn
Author:Peter Goes
Author:Sylvia Vanden Heede
Illustrator:Peter Goes
Regular price
R 400
Regular price
R 0
Sale price
R 400
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ontdek die wereldgeskiedenis - van die oerknal tot die hede - in hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word die wereldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel. Boordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wereldoorloe, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer. 'n Groot kinderboek vir 'n grootse geskiedenis.
Share
