Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308539 | Published: January 30, 2018 |

Tirannosourus Sot

Tirannosourus Sot

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Philip Vos
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

In die oertyd in 'n oerwoud waar dit wemel van die gras
was daar platbek-dinosourusse wat swem in die moeras.
Hul roep: “Hoera vir water en vir riete en vir gras.
Hoera vir waterblommetjies, want dis lekker om te plas!”
Wie het al ooit gehoor van 'n vegetariese tirannosourus? Hierdie klein dinosourus land in die verkeerde nes … Hy mag dalk klein wees, nie mooi weet waar hy hoort nie en net plante eet, maar Tirannosourus Sot is slim!

Author Philip Vos

View full details