1
/
of
1
ISBN: 9781485308553 | Published: October 25, 2018 | Hardcover
Die rooi rok
Die rooi rok
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dux van der Walt
Author:Ena van der Walt
Illustrator:Anneliese Voigt-Peters
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ouma het vir Doortjie 'n pragtige rooi rok vir Krismis gemaak. Sy is só opgewonde dat sy besluit om die rok sommer al 'n dag vroeër aan te trek om water by die windpomp te gaan haal en haar skilpad te voer. Maar toe die rok erg verniel, moet Doortjie dringend planne beraam sodat Ouma nie agterkom sy het dit skelm gedra nie.
Share
