Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308577 | Published: September 5, 2018 | Paperback

Waar's Willie? Die fantastiese reis

Waar's Willie? Die fantastiese reis

Illustrator:Martin Handford
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur 'n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om 'n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieënde draakruiters, die wilde rooi dwergies en vele ander vreemde plekke!

Author Martin Handford

Illustrator Martin Handford

View full details