Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308669 | Published: June 30, 2019 | Paperback

Boetman is die bliksem in

Boetman is die bliksem in

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Mei 2000 skryf die joernalis Chris Louw 'n ope brief aan Willem de Klerk waarin hy sy griewe lug teenoor die regering wat aan bewind was in die tyd van die Grensoorlog (ongeveer 1966-1989). Chris Louw, oftewel “Boetman”, is ontnugter deur die patriargale leiding van die Afrikanermans van daardie tyd. Pieter Fourie het Chris Louw se brief omskryf tot 'n drama waarin verskillende stemme en menings gehoor kan word, onder andere dié van 'n ma wat haar seun in die Grensoorlog verloor het, die joernalis Annesu de Vos wat met Chris Louw 'n debat op LitNet gevoer het en 'n swart aktivis.

Author Pieter Fourie

View full details