ISBN: 9781485308737 | Published: May 11, 2018 |
Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie
Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies - en dít maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy sélf bang is die boelies kom jou by?
'n Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.
OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER
Die Belgiese skrywer en kunstenaar Jan De Kinder het in 2002 gedebuteer met die prenteboek Mathilde. Sedertdien is sy werk al in 14 tale vertaal. Naas skrywer, kunstenaar, spreker en voorleser is Jan ook 'n passievolle eenwielfietsryer met belangstelling in professionele hansworsery, sirkus, improvisasie en straatteater. Sy gunstelingkleur is rooi - in elke denkbare skakering. Hy woon in die Vlaamse stad Tienen saam met sy vrou, drie dogters en 'n mannetjieskat.
VERKOOPSMOONTLIKHEDE
• Pragtige illustrasies
• Dis ʼn oulike boek vir kinders en ouers en onderwysers
• Boeiend
• Leer kinders dat dit verkeerd is om ander te boelie
Author Jan De Kinder
Share
