Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308744 | Published: January 31, 2018 |

Die stormwalvis in die winter

Die stormwalvis in die winter

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ’n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring. ’n Verhaal van moed en vriendskap; die opvolgverhaal van Die stormwalvis.

Author Benji Davies

View full details