Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308782 | Published: September 30, 2018 | Paperback

Die Middernagbende

Die Middernagbende

Illustrator:Tony Ross
Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Toe 'n krieketbal Tom se kop tref, moet hy Lord Funt-hospitaal toe gaan, waar hy ontvang word deur 'n man met die skrikwekkendste voorkoms wat hy nog ooit gesien het. En net toe hy dink dat dinge nie erger kan word nie, ontmoet hy die bose matrone wat in beheer is van die kinderafdeling …

Die Middernagbende is David Walliams se negende kinderroman.

Author David Walliams

Illustrator Tony Ross

View full details