Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308799 | Published: August 28, 2018 |

Die towenaars van toeka

Die towenaars van toeka

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie storie gaan oor 'n jong towenaarseun en 'n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat.
Die storie begin met die ontdekking van
'N REUSAGTIGE SWART VEER.
Is die towenaars en krygers dalk so besig om teen mekaar te baklei dat hulle nie agterkom dat 'n oeroue bose mag teruggekeer het nie?
Is daardie veer dalk regtig 'n hekseveer?

View full details