1
/
of
1
ISBN: 9781485308805 | Published: September 6, 2019 |
Die towenaars van Toeka 2: Twee teen twee
Die towenaars van Toeka 2: Twee teen twee
Author:Cressida Cowell
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hekse maak amok in die woeste woud en daar skuil gevaar agter elke boomstam. Wens is 'n krygermeisie wat 'n kosbare Towerboek besit. Xar is 'n towenaarseun met 'n gevaarlike heksevlek op sy hand. Wens en Xar word van mekaar weggehou deur die hoogste muur wat jy jou kan voorstel. En die tyd word min … Maar hoe gaan die twee verby hulle ouers kom? Dit word 'n stryd van TWEE teen TWEE.
Author Cressida Cowell
Share
