1
/
of
1
ISBN: 9781485308812 | Published: March 3, 2021 | Paperback
Towenaars van Toeka 3: Klop drie keer
Towenaars van Toeka 3: Klop drie keer
Author:Cressida Cowell
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dalk is hulle die derde keer gelukkig!
Wens en Xar is nou vlugtelinge. Almal maak jag op hulle, krygers, toewenaars en die ergste van almal HEKSE.
WEns is 'n krygermeisie met ;n towerlepel en ' toweroog. Xar is 'n towernaarseun met 'n gevaarlike heksevlek op sy hand. Kan hulle die bestanddele kry vir die towerspreuk om van die hekse ontslae te raak voordat die heksekoning sy kloue op die towerkrag-wat-op-yster-werk kry?
Hierdie sending is die skrikwekkendste en gevaarlikste ee van almal. En IEMAND gaan hulle verraai.
Author Cressida Cowell
Share
