Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308829 | Published: March 26, 2018 |

Die spioen

Die spioen

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Toe Mata Hari in Parys aangekom het, was sy platsak. Kort daarna is sy gevier as die elegantste vrou in die stad.
As 'n danseres het sy gehore geskok en verruk, as 'n vertroueling en courtisane het sy die rykste en magtigste mans van haar era betower.
Maar paranoia as gevolg van die oorlog het Frankryk verteer, en Mata Hari se leefstyl het haar onder verdenking geplaas. In 1917 is sy gearresteer in haar hotelkamer aan die Champs-Élysées en van spioenasie aangekla.
Die Spioen is die onvergeetlike verhaal van 'n vrou wat dit gewaag het om die konvensies van haar tyd uit te daag en die prys daarvoor betaal het, soos vertel in Mata Hari se stem in haar finale brief.

Author Paulo Coelho

View full details