Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308867 | Published: August 21, 2018 |

Elmer

Elmer

Illustrator:David McKee
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Elmer, die kleurvolle olifant, is 'n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopieë verkoop regoor die wêreld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.

Elmer die olifant is moeg daarvan om soos 'n kleurvolle lappieskombers te lyk en vermom homself as 'n gewone grys olifant om by die res van die trop in te pas. Maar sy gewone uitbundigheid kan nie vir lank onderdruk word nie!

Author David McKee

Illustrator David McKee

View full details