Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308881 | Published: August 21, 2018 |

Elmer op stelte

Elmer op stelte

Illustrator:David McKee
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Elmer, die kleurvolle olifant, is 'n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopieë verkoop regoor die wêreld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.

Die jagters is op pad en die olifante is bekommerd. Elmer, die lappieskombers-olifant, dink hoe hy die jagters kan uitoorlê, maar dinge verloop nie soos wat hy beplan het nie …

Author David McKee

Illustrator David McKee

View full details